Coles

Loading Inventory...
Vyf Prinsesse: Edelweiss, #1951

Vyf Prinsesse: Edelweiss, #1951 in Brampton, ON

By None

Current price: $8.99
Visit retailer's website

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
Julia, Lisa, Maya, Emma en Nora probeer altyd om mooi te lewe, maar sal hulle volhou wanneer die lewe uitdagend raak? Julia droom van trou en kinders hê maar, alles is nie so eenvoudig nie. Lisa wil net skryf en die wêreld al haar stories vertel, al is die hierdie wêreld nie so vriendelik soos Edelweiss nie. Maya leef vir haar kuns, maar haar drome word stil as sy besef daar is 'n kans dat sy dalk nie weer oor die groen gras sal kan hardloop nie. Emma speel haar viool met alle toewyding, al bring dowe tant Amilia struikelblokke. Nora is altyd op soek na nuwe maatjies in almal en deur alles bly sy maar die sonnetjie. Elke meisie het haar eie stryd, maar met hulp van mekaar en van bo, kan enige iets gebeur.

More About Coles at Bramalea City Centre

Making Connections. Creating Experiences. We exist to add a little joy to our customers’ lives, each time they interact with us.

Find Coles at Bramalea City Centre in Brampton, ON

Visit Coles at Bramalea City Centre in Brampton, ON
Powered by Adeptmind