Gifting Made Simple
Give the Gift of ChoiceClick below to purchase a Bramalea City Centre eGift Card that can be used at participating retailers at Bramalea City Centre.Purchase HereHome
Die SAW en Cuito Cuanaval: 'n Taktiese en strategiese analise
Coles
Loading Inventory...
Die SAW en Cuito Cuanaval: 'n Taktiese en strategiese analise in Brampton, ON
By None
Current price: $10.99
Original price: $12.49

Size: Kobo eBook
*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.
Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.
Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.
Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.